Modulekode | BID 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Stelselontwikkelingsbeplanning, stelsel-gebruikersbehoeftestelling, verskillende benaderings ten opsigte van gestruktureerde analise en ontwerp van stelsels, prosesontwerp, databasisontwerp en normalisering, objek-georiënteerde ontwerp en modellering, bou en toets van ‘n inligtingstelsel-applikasie. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Bedryfs- en Sisteemingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App